Babbel & Krabbel het in 2018 ons naskool vergroot en het nou sy eie perseel, 'n spoeggooi van die Kleuterskool af.  Ebenezer Naskoolsentrum akkommodeer leerlinge vanaf Graad R tot Graad 8 diens laerskole in die Centurion omgewing naamlik Louis Leipoldt, Lyttleton Primary, Hennopspark, Swartkop en Dooringkloof.  Ons naskoolfooi sluit in die vervoer vanaf die laerskool na ons perseel, 'n gebalanseerde middagete, hulp met huiswerk en individuele aandag deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres en voldag versorging gedurende skoolvakansies. 

**Neem asb kennis van ons sluiting gedurende die Desember skoolvakansie!

We made our Aftercare centre bigger in 2018 and can now cater for pupils from Grade R to Grade 8 and services primary schools in the Centurion area.  Primary school includes Louis Leipoldt, Lyttelton Primary, Hennopspark, Swartkop and Dooringkloof. Our aftercare fees include transport from the primary school to our premises, a balanced lunch and assistance with homework and individual attention by a qualified teacher and full day care during school holidays.

** Please note our closing period during the December holidays!                

Terug Terug na bo