Newsletter
 
Wat sê ons kinders se gedrag van ons dissipline? - 2018-05-09

In die ou dae is kinders gesien en nie gehoor nie.  Pappa of mamma het een maal gepraat en kinders het gehoor gegee daaraan.  Dit is ook so dat in die “ou dae”, was meeste mammas óf huismammas of het net halfdag gewerk. Pappas het voldag gewerk maar was nog voor donker by die huis. In vandag se tyd is die dinamika va... meer

Vul jou kind se emosionele emmertjie met liefde - 2018-04-03

Vul jou kind se emosionele emmertjie met liefde Een van die belangrikste aspekte van kinders se lewe is sekerlik hulle emosies.  Om liefde te ervaar, om te behoort en om waardevol te voel is deel van hulle menswees.  Sonder liefde voel hulle gou bang en tree dan aggressief op.  As hulle nie behoort nie voel hulle onveilig en arrog... meer

- 2018-02-20

Kinders benodig ook Staatsrede   Suid-Afrika se nuwe fokus na verlede week se politieke omwenteling en die Staatsrede moet ook deurgedra word na kinders.   Volgens Hanlea van Schalkwyk, hoof van Babbel en Krabbel Kleuterskool en Ebenezer Leersentrum, moet die fokus van ouers verskuif na dit wat werklik goed en belangrik is vir... meer


Terug Terug na bo