Photo Gallery


The Greatest Showman

Februarie is die maand van liefde en ons almal wys hoe lief ons die spesiale mense in ons lewe het.  Ons Babbelbekkies het by die soms vergete Seniors gaan kuier om te wys hoe ons hulle waardeer!  Ons besoek Lofdal Aftree oord met lekker bederfies.

February is the month of love and we all show our love to the special people in our lives. Our Babbelbekkies decided to share the love with the sometimes forgotten elders, to show our appreciation.  We visited Lofdal Retirement village with delicious spoils.

Ons tema hierdie jaar was "Taxi deur Suid-Afrika".   Wat 'n belewenis om ons kinders so passievol en met entoesiasme te sien deelneem aan die produksie.  Selfs die Juffies het hul kansie in die kollig gehad!

Our theme this year was "Taxi through South-Africa".  What an experience to see our children participate in the productio, with such passion and enthusiasm.  Even the Teachers had a little of the spot light!

 



Terug Terug na bo